Gaan na inhoud

ongesluite

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsluit
Werkwoordelikgesluit  
Naamwoordelikgesluit, gesluite, geslote  
Negatiefongesluit, ongesluite, ongeslote
on•ge•slui•te
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongesluit: wat nie gesluit is of gesluit word nie
  1. Opnames toon dat in die meeste huise voorgeskrewe middeIs insIuitende antistolmiddels, digitalis, aspiriene en slaappille, in ongesluite laaie of kaste gehou word waar enige kind dit net eenvoudig kan uithaal.[1]