Gaan na inhoud

ongesmelt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsmelt
Werkwoordelikgesmelt  
Naamwoordelikgesmelt, gesmelte, gesmolte  
Negatiefongesmelt, ongesmelte, ongesmolte
on•ge•smel•te
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik : wat nie gesmelt is of het nie
  1. Die TIG-sweisprosedure, of Tungsten Inert Gas-sweising, is 'n klassieke boogsweisproses wat 'n wolframelektrode gebruik wat tydens die sweisproses ongesmelt bly [1]