ongesuip
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | suip |
| Werkwoordelik | gesuip |
| Naamwoordelik | gesuip, gesuipte |
| Negatief | ongesuip |
- Naamwoordelike deelwoord
- 1.:(pejoratief) negatief predikatief: nie dronk, deur oormatige alkohol beïnvloed nie
- 1.: Al is die manne half gekletter is hulle darem nog politiek-korrekgenoeg ongesuip om dié opmerking te ignoreer.[1]