Gaan na inhoud

ongeteken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordteken
Werkwoordelikgeteken  
Naamwoordelikgeteken, getekend, getekende  
Negatiefongeteken, ongetekend, ongetekende
on•ge•te•ken
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie geteken is of geteken word nie
  1. Die manuskripte was ongedateer en ongeteken, maar daar word vermoed dat dit omstreeks 1705 geskryf is toe Bach 18 jaar oud was. [1]
Ongetekend