Gaan na inhoud

ongeverf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverf
Werkwoordelikgeverf  
Naamwoordelikgeverf, geverfde  
Negatiefongeverf, ongeverfde
on•ge•verf
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie geverf is of word nie
  1. Onder andere, vertel Corrie, is daar in verskeie woonstelle plafonne wat lek, gete wat bars, mure wat ongeverf bly en gate wat as gevolg van vorige herstelwerk nie weer toegemaak is nie.[1]