Gaan na inhoud

ongeverfde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverf
Werkwoordelikgeverf  
Naamwoordelikgeverf, geverfde  
Negatiefongeverf, ongeverfde
on•ge•verf•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ongeverf: wat nie geverf is of word nie
  1. Aangesien daar deurgaans van ongeverfde sigbeton-afwerking gebruik gemaak is moes die plasing van konstruksie- en uitsetvoee baie fyn beplan word. [1]