Gaan na inhoud

onmengbaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onmengbaar    onmengbare    onmengbaars  
on•meng•baar
(chemie) Wat nie gemeng kan word nie; wat nie in alle verhoudings oplosbaar is nie
  1. Wanneer jy olie en water meng, sal die twee materiale mettertyd skei omdat hulle nie goed meng nie; hulle is onmengbaar.[1]

    Antonieme

Sjabloon:mengbaar

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: immiscible(en)
Nederlands: onmengbaar(nl)