Gaan na inhoud

onontbind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontbind
Werkwoordelikontbind  
Naamwoordelikontbind, ontbinde, ontbonde  
Negatiefonontbind, onontbinde, onontbonde
on•ont•bind
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat nie ontbind is of word nie
  1. Toe Abelardus in 1119 aandring dat beide van hulle tot die kloosterwese toetree – met die geheime huwelik steeds onontbind – het sy gehoop dat hy uiteindelik ingesien het dat die selibaat die enigste sleutel vir die herstel van sy morele ideaal sou kon wees. [1]