onontbinde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontbind |
| Werkwoordelik | ontbind |
| Naamwoordelik | ontbind, ontbinde, ontbonde |
| Negatief | onontbind, onontbinde, onontbonde |
- on•ont•bin•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van onontbind: wat nie ontbind is of word nie
- Toe hierdie lae van onontbinde organiese materiaal uit die grondwater-beïnvloede gebied gegroei het, het verhoogde moerasse met voldoende reënval ontwikkel.[1]