Gaan na inhoud

onontbonde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontbind
Werkwoordelikontbind  
Naamwoordelikontbind, ontbinde, ontbonde  
Negatiefonontbind, onontbinde, onontbonde
on•ont•bon•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatiewe, bywoordelike of Attributiewe vorm van ontbind wat nie ontbind is of word nie
  1. My bespreking van Sherfey (1966) en Hrdy (2000) se samelopende standpunte dat vroulike onontbonde seksuele energie deur voor-historiese patriargie geherkanaliseer is na sogenaamde "natuurlike" moederskap, en sedertdien deur hierdie selfde inrigting in verskeie gewade onderhou is, vind aansluiting by Mitchell (1984:300) se belangrike uitgangspunt rondom die betreurenswaardige gedagte aan "the fundamental human repudiation of femininity" waarna straks hier bo verwys is.[1]