onontgin
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontgin |
| Werkwoordelik | ontgin |
| Naamwoordelik | ontgin, ontginde ontgonne |
| Negatief | onontgin, onontginde onontgonne |
- on•ont•gin
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief en bywoordelik: wat nie ontgin is of word nie
- In suidelike Afrika is daar ongeveer 80 spesies waarvan baie aantreklike struike of grondbedekkers is en waarvan die tuinboukundige waarde nog tot ’n groot mate onontgin is.[1]