onontginde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontgin |
| Werkwoordelik | ontgin |
| Naamwoordelik | ontgin, ontginde ontgonne |
| Negatief | onontgin, onontginde onontgonne |
- on•ont•gin•de
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van onontgin: wat nie ontgin is of word nie
- Mikrobes is enorme, maar grootliks onontginde, natuurlike hulpbronne vir biologiese plaagbestryding.[1]