Gaan na inhoud

onontgonne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontgin
Werkwoordelikontgin  
Naamwoordelikontgin, ontginde
ontgonne  
Negatiefonontgin, onontginde
onontgonne
on•ont•gon•ne
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief, bywoordelik of attributief: wat nie ontgin is of word nie
  1. 'n Onontgonne akker is 'n gebied wat nog nie ondersoek is nie. [1]