onontplofte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontplof |
| Werkwoordelik | ontplof |
| Naamwoordelik | ontplof, ontplofte |
| Negatief | onontplof, onontplofte |
- on•ont•plof•te
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van onontplof: wat nie ontplof het nie
- 'n Egpaar van Wallis het dekades lank 'n onontplofte missiel, wat vermoedelik ouer as 100 jaar is, as 'n tuinornament aangehou. [1]