onontwikkeld
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontwikkel |
| Werkwoordelik | ontwikkel |
| Naamwoordelik | ontwikkelde |
| Negatief | onontwikkeld, onontwikkelde |
- on•ont•wik•keld
- Negatiewe voltooide deelwoord van ontwikkel, predikatief of bywoordelik
- 1. Wat nie ontwikkel word of is nie, bv. lande of streke
- Die onderwerp wat in hierdie artikel bespreek word, is in die Suid-Afrikaanse reg relatief nuut en onontwikkeld.[1]