Gaan na inhoud

onontwikkelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontwikkel
Werkwoordelikontwikkel  
Naamwoordelikontwikkeld, ontwikkelde  
Negatiefonontwikkeld, onontwikkelde
on•ont•wik•kel•de
Negatiewe voltooide deelwoord van ontwikkel. Attributiewe vorm van onontwikkeld
1. Wat nie ontwikkel word of is nie, bv. lande, streke of fotografiese materiaal
  1. Een van die laaste onontwikkelde erwe in Clifton is vir R20,35 miljoen opgeveil.[1]