Gaan na inhoud

onoplettend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordoplet
Bywoordelikoplettend
Attibutiefoplettende  
Negatiefonoplettend, onoplettende
on•op•let•tend
Negatiewe teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat nie oplet nie, terwyl dit nie oplet nie
  1. Maar kinders is tog baie aktief en dikwels onoplettend, so hoe weet jy of jou kind AGHV het?[1]
Onoplettendheid