Gaan na inhoud

onoplettende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordoplet
Bywoordelikoplettend
Attibutiefoplettende  
Negatiefonoplettend, onoplettende
on•op•let•ten•de
Negatiewe teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onoplettend: wat nie oplet nie, terwyl dit nie oplet nie
  1. Onoplettende ADHD is meer algemeen by vroue. Dit is moontlik dat onoplettende ADHD meer ondergediagnoseer is omdat dit minder van ʼn sigbare bekommernis is.[1]