onskadelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | onskadelik | onskadelike | onskadeliks | |
| Vergrotend | onskadeliker | onskadelikers | ||
| Oortreffend | onskadelikste | |||
- on•ska•de•lik
- Wat geen nadelige gevolge of invloed het nie
- Hierdie klompie is eintlik nou onskadelik: die tand van die tyd het hulle glad geskaaf.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|