Gaan na inhoud

ontbind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ontbind  
Verlede Tyd  ek  het ontbind    
Teenwoordige deelwoord ontbindend   
Verlede deelwoord ontbinde   
ont•bind
  1. (chemie) Om 'n chemiese stof in 'n aantal ander stowwe af te breek
  2. (wiskunde) Om die faktore van 'n heelgetal, veelterm of matriks te bepaal
  3. (politiek), (ekonomie) 'n Organisasie kanselleer
  1. Nadat dit ontbind het, kan dit as voeding vir plante gebruik word.[1]
  2. In Algebra gaan jy nou leer hoe om 'n polinoom in sy faktore te ontbind, maar polinome (algebraïese uitdrukkings) is 'n spesiale tipe “priemgetal”. [2]
  3. In die laaste jare voor die Sowjetunie ontbind het, het dit uit 15 republieke bestaan[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: decompose(en)
Nederlands: ontleden(nl), ontbinden(nl)
  Vertalings:   
Engels: decompose(en)
Nederlands: ontbinden(nl)
  Vertalings:   
Engels: dissolve(en)
Nederlands: ontbinden(nl), opheffen(nl)