ontbinde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontbind |
| Werkwoordelik | ontbind |
| Naamwoordelik | ontbind, ontbinde, ontbonde |
| Negatief | onontbind, onontbinde, onontbonde |
- ont•bin•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ontbind: wat ontbind is of word
- Die polisie in Welkom het 'n moordondersoek begin nadat die ontbinde halfnaakte lyk van 'n vrou in dié Goudveldse dorp gevind is.[1]