Gaan na inhoud

ontbreek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ontbreek  
Verlede Tyd  ek  het ontbreek    
Teenwoordige deelwoord ontbrekend     
ont•breek
nie teenwoordig wees wanneer dit behoort of verwag word nie
  1. Die Social Justice Coalition sê vyf jaar ná die Khayelitsha-kommissie se aanbevelings ontbreek die politieke wil om dit uit te voer.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: to be missing(en)
Nederlands: ontbreken(nl)