ontbrekend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontbreek |
| Bywoordelik | ontbrekend |
| Attibutief | ontbrekende |
- Teenwoordige deelwoord
- predikatief of bywoordelik: wat ontbreek
- By die meeste produsente is 'n goeie strategiese plan met eie doelwitte en mikpunte gewoonlik ontbrekend.[1]