ontdek
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ontdek |
| Verlede Tyd | ek | het ontdek |
- ont•dek
- Iets vind/kry wat nie vantevore bekend was nie.
- Bartolomeus Dias het die Kaap die Goeie Hoop in 1488 ontdek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ɔnt.ˈdɛk]
, [ɔn.ˈdɛk]
- ont•dek
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontdekken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontdekken
- gebiedende wys van ontdekken
- 1.: Ik ontdek.
- 2.: Ontdek je?
- 3.: Ontdek!