onteenseglik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | onteenseglik | onteenseglike | |
- on•teen•seg•lik
- Sonder twyfel; wat seker is en nie ontken kan word nie.
- ’n Mens moet hulle toelaat om iets onteenseglik doms of gemeens aan te vang en dan – woeps! weg is hulle.
| Vertalings: onteenseglik | |||
|---|---|---|---|