ontgin
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ontgin |
| Verlede Tyd | ek | het ontgin |
| Teenwoordige deelwoord | ontginnend | |
| Verlede deelwoord | ontginde, ontgonne | |
- ont•gin
- (ekonomie) Om natuurlike hulpbronne soos minerale of 'n stukkie wildernis te gaan benut
- Die meeste minerale wat ontgin word, word na ander lande uitgevoer, wat groot inkomste vir Suid-Afrika genereer.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||