ontginde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontgin |
| Werkwoordelik | ontgin |
| Naamwoordelik | ontgin, ontginde ontgonne |
| Negatief | onontgin, onontginde onontgonne |
- ont•gin•de
- Naawoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ontgin: wat ontgin is of word
- Daar is ook op mynboutoerusting ter waarde van R180 miljoen beslag gelê en lede van die taakspan het sowat R12 miljoen in onwettig ontginde steenkool herwin[1]