ontginnend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontgin |
| Bywoordelik | ontginnend |
| Attibutief | ontginnende |
- ont•gin•nend
- Teenwoordige deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat ontgin, terwyl mens ontgin
- Veel meer is dit ’n geval van ontginnend lees; ’n proses van noukeurig let op wat in die gedig staan[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|