Gaan na inhoud

ontgonne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontgin
Werkwoordelikontgin  
Naamwoordelikontgin, ontginde
ontgonne  
Negatiefonontgin, onontginde
onontgonne
ont•gon•ne
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatiewe, bywoordelike en Attributiewe vorm van ontgin: wat ontgin is of word
  1. In die natuurwetenskappe word byvoorbeeld oorwegend eksperimentele projekte aangepak, terwyl navorsing in die humaniora en verwante gebiede die navorsing dikwels die vorm van intensiewe studie van 'n kennisterrein of 'n ekstensiewe oorsig van die reeds ontgonne gebied aanneem. [1]