Gaan na inhoud

ontploffend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordontplof
Bywoordelikontploffend
Attibutiefontploffende
ont•plof•fend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat ontplof, terwyl dit ontplof
  1. Dít juis terwyl die aantal nuwe Afrikaanse dramatekste ontploffend toeneem danksy die opbloei in produksies, in ooreenstemming met die huidige vraag na die uitvoerende Afrikaanse kunste. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: exploding(en)
Nederlands: ontploffend(nl), explosief(nl)