ontplofte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontplof |
| Werkwoordelik | ontplof |
| Naamwoordelik | ontplof, ontplofte |
| Negatief | onontplof, onontplofte |
- ont•plof•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ontplof: wat ontplof het
- Gebruikte opwekker vir Medupi se ontplofte eenheid vroeg afgelewer. [1]