Gaan na inhoud

ontstaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ontstaan  
Verlede Tyd  ek  het ontstaan        
ont•staan
Begin bestaan; in die wêreld kom.
Die organisasie het in die 1940's ontstaan.

    Vertalings

  Vertalings:    ontstaan
Engels: originate(en), arise(en)
Nederlands: ontstaan(nl)
Enkelvoud Meervoud
  ontstaan    
Oorsprong; begin.
Daar word nog oor die ontstaan van die heelal bespiegel.

    Vertalings

  Vertalings:    ontstaan
Engels: origin(en), beginning(en)
Nederlands: ontstaan(nl)
Hulp:IPA: [ɔnt.ˈstan]
   
(lêer)
Stamtye
ontstaanontstondontstaan  
Tydvorme
PersoonTeenwoordige TydVerlede Tyd
ik(ontsta)ontstond
jij, u(ontstaat)
hij, zij, hetontstaat
wij, jullie, zijontstaanontstonden
Gebiedende WysVoltooide deelwoordOnvoltooide deelwoord
(ontsta)ontstaanontstaand
 
Ontstaan

    Eienskappe

Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas ses.
«Er ontstond een nieuwe situatie in het land.»
Daar het 'n nuwe situasie in die land ontstaan.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord ontstaan o
Ontstaan

    Eienskappe

Soos alle Nederlandse infinitiewe kan hierdie werkwoord as onsydige naamwoord gebruik word. Hierdie een is taamlik geleksikaliseer.
«Er wordt over het ontstaan van het heelal nog veel nagedacht.»
Daar word nog baie oor die ontstaan van die heelal bespiegel.
ontstaansgeschiedenis
Voltooide deelwoord
Werkwoordontstaan
Deelwoordontstaan  
Verboë vormontstane
Wat ontstaan het

    Eienskappe

  1. Vorm die voltooide tye van ontstaan
  2. Word attributief gebruik as byvoeglike naamwoord
2.: «De ontstane onrust is groot.»
Die onrus wat ontstaan het, is groot.