Gaan na inhoud

ontvlam

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  dit ontvlam  
Verlede Tyd  dit  het ontvlam    
Teenwoordige deelwoord ontvlammend   
Verlede deelwoord ontvlamde   
ont•vlam
Om te begin brand
  1. ’n Stof wat as nie-vlambaar geklassifiseer word, kan steeds geforseer word om te brand, maar dit sal nie so maklik ontvlam nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ignite(en)
Nederlands: ontvlammen(nl)