ontwerp
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ontwerp | ontwerpe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ontwerpie | ontwerpies |
- Skets of plan wat wys hoe iets gaan lyk as dit klaar is.
- Gerard Moerdyk is veral bekend vir die ontwerp van die Voortrekkermonument.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | ontwerp |
| Verlede Tyd | ek | het ontwerp |
- Bedink en op papier uitwerk.
- Die bekende modehuise ontwerp altyd ekstravagante klere.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | ontwerp o | ontwerpen |
| Verkleinwoord | ontwerpje | ontwerpjes |
- Hulp:IPA: [ɔnt.ˈʋɛrp]
-
(lêer)
- ont•werp
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van ontwerpen
- gebiedende wys van ontwerpen
- 1.: Ik ontwerp.
- 2.: Ontwerp je?
- 3.: Ontwerp!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands