Gaan na inhoud

ontwikkeld

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontwikkel
Werkwoordelikontwikkel  
Naamwoordelikontwikkeld, ontwikkelde  
Negatiefonontwikkeld, onontwikkelde
ont•wik•keld
Naamwoordelike voltooide deelwoord van ontwikkel. Predikatief of bywoordelik
1. Wat ontwikkel word of is, bv. lande of streke
  1. Boere en werkers in lande wat ekonomies minder ontwikkeld is as die ryker lande, word dikwels minder vir hul goedere en oeste betaal.[1]