Gaan na inhoud

ontwikkelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordontwikkel
Werkwoordelikontwikkel  
Naamwoordelikontwikkelde  
Negatiefonontwikkeld, onontwikkelde
ont•wik•kel•de
Attributiewe voltooide deelwoord van ontwikkel
1. wat ontwikkel word of is, bv. lande of streke
  1. Europa en die Amerikas is ontwikkelde gebiede met lae vlakke van armoede en goeie gesondheid- en maatskaplike infrastruktuur.[1]