Gaan na inhoud

ontwikkelend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordontwikkel
Bywoordelikontwikkelend
Attibutiefontwikkelende
ont•wik•ke•lend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat ontwikkel
  1. Onderwysers moet begrip ontwikkel vir die pas, die eise en die inhoud van elke vak - 'n proses wat ontwikkelend van aard is.[1]