Gaan na inhoud

ontwikkelende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordontwikkel
Bywoordelikontwikkelend
Attibutiefontwikkelende
ont•wik•ke•len•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ontwikkelend: wat ontwikkel
  1. Hulle eet baie van hierdie spesifieke kossoort en kry nie genoeg proteïene of vette en olies in nie. Veral in ontwikkelende lande kan mense dikwels nie ander voedselsoorte bekostig nie.[1]