Gaan na inhoud

ontwrig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ontwrig  
Verlede Tyd  ek  het ontewrig    
Teenwoordige deelwoord ontwrigtend   
Verlede deelwoord ontwrigte   
ont•wrig
  1. Om te verhoed dat iets sy normale gang neem
  2. (medies) Om 'n gewrig uit die lit te ruk
  1. Die sosiale omgewing van die swart persoon in Suid-Afrika is drasties en vinnig aan die verander en veral sy algemene lewenswyse word ontwrig. [1]
  2. Die glenohumerale gewrig (die bal en potjie gewrig van die skouer) kan ontwrig word na die voorkant (anterior ) of na die agterkant (posterior).[2]
Ontwrigting

    Vertalings

  Vertalings:   1. Versteur
Engels: disrupt(en)
Nederlands: ontwrichten(nl)
  Vertalings:   2. medies
Engels: dislocate(en)
Nederlands: ontwrichten(nl)