ontwrigte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | ontwrig |
| Werkwoordelik | ontwrig |
| Naamwoordelik | ontwrig, ontwrigte |
| Negatief | onontwrig, onontwrigte |
- ont•wrig•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van ontwrig: wat ontwrig is of word
- 'n Ontwrigte kaak vind plaas wanneer die mandibula uit sy normale belyning met die temporale been van die skedel by die TMJ gedwing word.[1]