Gaan na inhoud

ontwrigtend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordontwrig
Bywoordelikontwrigtend
Attibutiefontwrigtende
on•wrig•tend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat ontwrig, terwyl dit ontwrig
  1. Trek word as een van die vyf stresvolste dinge in die lewe beskou – as dit erg is vir volwassenes, dink net hoe ontwrigtend dit vir jou kind is. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: disrupting(en), dislocating(en)
Nederlands: ontwrichtend(nl)