Gaan na inhoud

ontwrigtende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordontwrig
Bywoordelikontwrigtend
Attibutiefontwrigtende
on•wrig•ten•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van ontwrigtend: wat ontwrig, terwyl dit ontwrig
  1. Alhoewel die terme "ontwrigtende gedrag" en "uitdagende gedrag" dikwels uitruilbaar gebruik word, is nie alle uitdagende gedrag ontwrigtend nie. [1]