Gaan na inhoud

onuitgeoefende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoorduitoefen
Werkwoordelikuitgeoefen  
Naamwoordelikuitgeoefen, uitgeoefende  
Negatiefonuitgeoefen onuitgeoefende
on•uit•ge•oe•fen•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onuitgeoefen: wat nie uitgeoefen is of word nie
  1. Volgens SALU geld dit ook vir onuitgeoefende waterregte en die vervreemding daarvan sou neerkom op onteiening en dus vergoeding noodsaak. [1]