onvanpas
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | onvanpas | onvanpaste | |
- on•van•pas
- wat nie gepas of geskik is nie
- Dit is onmoontlik om alles hier te dek, en dit sal nie altyd maklik wees om te onderskei tussen vanpaste en onvanpaste optrede nie. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|