Gaan na inhoud

onverbergde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordverberg
Werkwoordelikverberg  
Naamwoordelikverberg, verbergde, verborge  
Negatiefonverberg, onverbergde, onverborge
on•ver•berg•de
Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van onverberg: wat nie verberg is of word nie
  1. [Leipoldt] het 'n onverbergde veragting vir alle vertoon en valsheid gehad[1]