onverborge
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verberg |
| Werkwoordelik | verberg |
| Naamwoordelik | verberg, verbergde, verborge |
| Negatief | onverberg, onverbergde, onverborge |
- on•ver•bor•ge
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief, attributief of bywoordelik: wat nie verberg is of word nie
- Hierdie idees het die outentieke werklikheid en hoe die mens behoort te !ewe onverborge gemaak.[1]