onverbrand
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verbrand |
| Werkwoordelik | verbrand |
| Naamwoordelik | verbrand, verbrande |
| Negatief | onverbrand, onverbrande |
- on•ver•brand
- Negatiewe naawoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie verbrand is of word nie
- Die hart se brûe bly onverbrand, selfs al woon jy ver in 'n ander land. [1]