onverbrande
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verbrand |
| Werkwoordelik | verbrand |
| Naamwoordelik | verbrand, verbrande |
| Negatief | onverbrand, onverbrande |
- on•ver•bran•de
- Negatiewe naawoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van onverbrand: wat nie verbrand is of word nie
- Duidelike seleksie vir die verbrande (bv. rooibokke en vlakvarke) of onverbrande (bv. olifante en bosbokke) habitatte, wat nie verband gehou het met die beskikbaarheid van bogrondse kruidagtige biomassa nie, is ook onmiddelik na die brand getoon. [1]
- ↑ [https://agris.fao.org/search/en/providers/124740/records/67053f82b1dfe472e1468352 FAO; Savanna-woodland fire regimes: ecology, management and conservation of African protected areas; Nieman, Willem Adriaan, Leslie, Alison J., Van Wilgen, Brian, Radloff, Frans, Tambling, Craig; 2021]