onvergroot
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergroot |
| Werkwoordelik | vergroot |
| Naamwoordelik | vergroot, vergrote |
| Negatief | onvergroot, onvergrote |
- on•ver•groot
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat nie vergroot word of is nie
- Die spreekwoordelike 'hand voor oë' beskryf dit letterlik en onvergroot. [1]