onvergrote
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | vergroot |
| Werkwoordelik | vergroot |
| Naamwoordelik | vergroot, vergrote |
| Negatief | onvergroot, onvergrote |
- on•ver•gro•te
- Negatiewe naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van onvergroot: wat nie vergroot word of is nie
- Die antwoord en onvergrote foto sal more so teen 10 uur gepost word [1]